100.5FM Radio Laeveld — Meeste ouers wens hulle kan hulle kinders 100% beskerm teen alles wat hulle kan seermaak. Is jy dalk oorbeskermend? En doen jy jou kind 'n guns? Sanett gesels met Timothy Kieswetter oor die "porseleinpop sindroom".
100.5FM Radio Laeveld — Ons gesels oor die eerste belangrike boublokkies vir 'n gesonde seksualiteit. Timothy Kieswetter is bekend as 'n Bybel en Seksualiteit kenner. Lees gerus meer oor hom en sy vrou, Janet by: https://www.gesondeseks.co.za/index.php/oor-ons
100.5FM Radio Laeveld — Kuier saam in die Kieswetter Klaskamer! Vandag gesels ons oor praktiese vrae rondom die uitvoer van tuisskoling. Hoe doen sy dit met 5 jong kinders?
100.5FM Radio Laeveld — Ons takel praktiese vrae soos: is tuisskoling wettig, watter kurrikulum kies jy, watter onderrigstyl gebruik jy? Janet deel uit haar eie ervaring.
100.5FM Radio Laeveld — Al ooit gedink hoe belangrik dit is om te kruip voor jy kan loop? Hoeveel spiere dink jy neem dit om een tree te kan kruip? Hierdie en meer antwoorde op vandag se program met Dr. Melodie de Jager van BabyGym SA. www.babygym.co.za
100.5FM Radio Laeveld — 'n Mylpaal wat bereik word, getuig altyd van ontwikkeling wat reeds in die brein plaasgevind het. Vandag leer ons hoe om sit deur middel van beweging te ontwikkel. www.babygym.co.za
100.5FM Radio Laeveld — Rol en die belangrikheid daarvan vir graad 12 Wiskunde. Kan 'n mylpaal so verrykend wees? Dr Melodie de Jager vertel waarom rol so belangrike vaardigheid is. www.babygym.co.za
100.5FM Radio Laeveld — Baie babas protesteer vreeslik as hulle magietyd moet doen, maar sterk nekspiere is belangrik vir goeie kopbeheer en goeie kopbeheer is weer belangrik vir elke volgende mylpaal. Luister saam vir veel meer in vandag se episode op 100.5FM met Sanett en Dr Melodie de Jager van…
100.5FM Radio Laeveld — Het jy geweet dat soog baba se heel eerste motoriese mylpaal is? Soog, sterk mondspiere en 'n bewustheid van die mond is belangrik vir veel meer as net voeding. Baby Gym South Africa
100.5FM Radio Laeveld — Babas met spesiale behoeftes word bespreek in vandag se program. Weet hoe om te maak met Dr. Melodie de Jager. Baby Gym South Africa
100.5FM Radio Laeveld — Al gehoor van die term "die eerste duisend dae"? Dr. Melodie de Jager verduidelik hoe belangrik die eerste gedeelte van 'n baba se lewe is vir die ontwikkeling van onder andere die brein. BabyGym
100.5FM Radio Laeveld — Dr Melodie de Jager verduidelik gesels met aanbieder Sanett Oosthuizen oor babas wat NICU toe moet gaan kort na geboorte. Baby Gym South Africa
100.5FM Radio Laeveld — 'n Keisersnit geboorte is vir enige Mamma en Pappa 'n vreesaanjaende gedagte, veral as jy nie daarvoor voorberei het nie. Dr. Melodie De Jager verduidelik die proses en plaas ouers op hulle gemak hieroor. Baby Gym South Africa
100.5FM Radio Laeveld — In hierdie episode vertel Dr. Melodie De Jager dat brein ontwikkeling begin net na bevrugting. Wat kan jy doen tydens swangerskap om brein ontwikkeling te ondersteun? Baby Gym South Africa
100.5FM Radio Laeveld — In hierdie episode gesels Dr. Melodie De Jager oor voor bevrugting sorg. Hoe kan Pappa en Mamma na hulleself kyk voordat hulle besluit om swanger te raak en kan dit 'n impak he om baba se breinontwikkeling? Baby Gym South Africa
5 Nov 2018
11 min
320 – 340
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.