Radio Pulpit Kalaharistories

Kalaharistories

Donderdae gedurende Spektrum vertel die befaamde storieverteller, HJ Cronjé, vir ons een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Heerlike luistergenot! Radiokansel, jou gunsteling Christelike radio stasie.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Kids & Family
281 Episodes
280 – 281

Klipgooi

HJ Cronjé vertel vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Klipgooi". Heerlike luistergenot!
30 Apr 2020 4 min
280 – 281