ON AIR

Radio Pulpit

Loading player...
Radio Pulpit is an established, reliable, relevant media voice and preferred Christian radio station and partner in South Africa and beyond. With more than four decades of broadcasting experience, this trusted brand is a welcome voice in households and businesses across the country.

Recent podcast episodes

Hilton Petersen: Sy Lewe. Sy Loopbaan. Sy Bediening.

In hierdie kragtige gesprek deel Hilton Petersen — President van Collective Records en stigter van The Jesus Collective — sy merkwaardige reis van ’n sinkhuisie in Ashton tot ’n leier wat deur aanbidding nasies raak. Hilton deel wysheid oor roeping, hoe hy sy sakeonderneming begin het, deurbraak en meer. ’n…
2 Jan 33 min

2026 - 'n Christus-Jaar

Mag 2026 die jaar wees waarin jou geloof berge skuif, en jou toewyding aan God ’n honderdvoudige oes oplewer. Mag dit jou Christusjaar wees. Theuns Blom is 'n ervare pastoor, leraar, berader en dissipelmaker met meer as vier dekades se bedieningservaring. Hy deel inligting rondom die in-diepte Bybelstudie wat hy…
2 Jan 1 hr 17 min