Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
854 Episodes
480 – 500

Wat is ons roeping in a tyd van uiterstes - Johann Els

IN ‘N TYD VAN UITERSTES SOOS NOU IN SUID AFRIKA - WAT IS ONS ROEPING - HOE MOET ONS BID : • "Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid!" - Romeine 11:33,36. Hier is `n gebed van Dietrich Bonhoeffer in die Flossenbürg konsentrasie kamp gedurende die 2de Wêreldoorlog `n…
9 Jan 2023 20 min

New year new beginning

Behold I make all things new says the LORD GOD of heaven and earth....Do you need a fresh start ?
8 Jan 2023 20 min

God van die mossies God van jou

in Psalm 84 vers 4 laat God die mossie toe om haar nessie by Sy altare te kom bou , haar nageslag in die teenwoordigheid van God , ek en jy het vdaardie selde uitnodiging
12 Dec 2022 20 min

is the Word thank you part of your daily vocabulary?

In a very practical section of Paul’s first letter to the Thessalonians, he encourages his readers to give thanks in everything (1 Thessalonians 5:18). In the immediate context, he had exhorted them to rejoice always (verse 16) and to pray without ceasing (verse 17). These are recognizable characteristics of a…
29 Nov 2022 19 min

Waarna soek jy ,wat soek jy, hoekom soek jy ?

JOH 18:36 Jesus antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie; as my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my dienaars geveg het, dat Ek nie aan die Jode oorgelewer word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie. Almal wat, om dit so te stel, ‘n…
28 Nov 2022 18 min

Is daar genesing vir my?

Jesaja 53:5, wat aangehaal word in 1 Petrus 2:24, is ‘n sleutelvers met betrekking tot genesing, maar word dikwels verkeerd verstaan en aangewend. “Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op…
16 Nov 2022 24 min

God's promises

There are many, many promises of God in Scripture. In each promise, God pledges that something will (or will not) be done or given or come to pass. These are not flippant, casual promises such as we often make; these promises of God are rock-solid, unequivocal commitments made by God…
15 Nov 2022 23 min

Hoe hoor ek GOD se stem ? .......

Hierdie vraag is al baie gevra deur so baie mense in die verlede. Samuel het die stem van God gehoor maar dit nie herken nie totdat hy deur Eli vertel was dat dit God se stem is (1 Samuel 3:1-10). Gideon het ‘n fisiese openbaring van God gehad en hy…
14 Nov 2022 23 min

Psalm 23 from a Japanese Translation - Johann Els

Psalm 23 from a Japanese Translation The Lord is my Pace-setter, I shall not rush, He makes me stop and rest for quiet intervals. He provides me with images of stillness, which restore my serenity. He leads me in ways of efficiency through calmness of mind, And His guidance is…
9 Nov 2022 5 min

Facing Life’s Challenges – Johann Els

Matthew 1:18-25 This is how the birth of Jesus the Messiah came about[a]: His mother Mary was pledged to be married to Joseph, but before they came together, she was found to be pregnant through the Holy Spirit. Because Joseph her husband was faithful to the law, and yet[b] did…
8 Nov 2022 18 min

Die Mag van Dankbaarheid - Johann Els

1 Thessalonissense 5:18 Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.
7 Nov 2022 20 min
480 – 500