Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
905 Episodes
540 – 560

is the Word thank you part of your daily vocabulary?

In a very practical section of Paul’s first letter to the Thessalonians, he encourages his readers to give thanks in everything (1 Thessalonians 5:18). In the immediate context, he had exhorted them to rejoice always (verse 16) and to pray without ceasing (verse 17). These are recognizable characteristics of a…
29 Nov 2022 19 min

Waarna soek jy ,wat soek jy, hoekom soek jy ?

JOH 18:36 Jesus antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie; as my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my dienaars geveg het, dat Ek nie aan die Jode oorgelewer word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie. Almal wat, om dit so te stel, ‘n…
28 Nov 2022 18 min

Is daar genesing vir my?

Jesaja 53:5, wat aangehaal word in 1 Petrus 2:24, is ‘n sleutelvers met betrekking tot genesing, maar word dikwels verkeerd verstaan en aangewend. “Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op…
16 Nov 2022 24 min

God's promises

There are many, many promises of God in Scripture. In each promise, God pledges that something will (or will not) be done or given or come to pass. These are not flippant, casual promises such as we often make; these promises of God are rock-solid, unequivocal commitments made by God…
15 Nov 2022 23 min

Hoe hoor ek GOD se stem ? .......

Hierdie vraag is al baie gevra deur so baie mense in die verlede. Samuel het die stem van God gehoor maar dit nie herken nie totdat hy deur Eli vertel was dat dit God se stem is (1 Samuel 3:1-10). Gideon het ‘n fisiese openbaring van God gehad en hy…
14 Nov 2022 23 min

Psalm 23 from a Japanese Translation - Johann Els

Psalm 23 from a Japanese Translation The Lord is my Pace-setter, I shall not rush, He makes me stop and rest for quiet intervals. He provides me with images of stillness, which restore my serenity. He leads me in ways of efficiency through calmness of mind, And His guidance is…
9 Nov 2022 5 min

Facing Life’s Challenges – Johann Els

Matthew 1:18-25 This is how the birth of Jesus the Messiah came about[a]: His mother Mary was pledged to be married to Joseph, but before they came together, she was found to be pregnant through the Holy Spirit. Because Joseph her husband was faithful to the law, and yet[b] did…
8 Nov 2022 18 min

Die Mag van Dankbaarheid - Johann Els

1 Thessalonissense 5:18 Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.
7 Nov 2022 20 min

Die nuwe lewe in Christus - Johann Els

ROMEINE 12 En nou doen ek 'n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Julle moenie aan hierdie sondige wêreld…
3 Nov 2022 18 min

Don't Worry - Johann Els

Matthew 6:25 “Therefore I tell you, do not worry about your life, what you will eat or drink; or about your body, what you will wear. Is not life more than food, and the body more than clothes?
2 Nov 2022 18 min

Hoe gaan dit met jou? - Johann Els

Psalm 1:1-6 Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. Hy is soos 'n boom wat by waterstrome geplant…
1 Nov 2022 18 min

Gasvryheid - Johann Els

Lukas 24 : 13 – 35 Op dieselfde dag was twee van hulle op pad na 'n dorpie met die naam Emmaus, twaalf kilometer van Jerusalem af. Hulle was in gesprek met mekaar oor al hierdie dinge wat gebeur het. Terwyl hulle so gesels en gedagtes wissel, het Jesus self…
27 Oct 2022 18 min

Principles of Generosity - Johann Els

2 Corinthians 9:6-15 Remember this: Whoever sows sparingly will also reap sparingly, and whoever sows generously will also reap generously. Each of you should give what you have decided in your heart to give, not reluctantly or under compulsion, for God loves a cheerful giver. And God is able to…
26 Oct 2022 22 min

There's Power in the Word of God= Wy Rossouw

“For the word of God is living and active. Sharper than any double-edged sword, it penetrates even to dividing soul and spirit, joints and marrow; it judges the thoughts and attitudes of the heart” (Hebrews 4:12). In this passage, Word of God refers to His revelation in a general sense,…
24 Oct 2022 23 min

Gebed : Soos Jesus Beveel - Johann Els

Mattues 6:6-7 Nee, as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon. “Wanneer julle bid, moet julle nie soos die heidene 'n stortvloed van woorde gebruik…
20 Oct 2022 18 min
540 – 560