Radio Pulpit Daybreak | Dagbreek

Daybreak | Dagbreek

Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
857 Episodes
660 – 680

Die appel van God se Oog

Deuteronomium 32:10 Hy het sy volk in die woestyn gevind, in 'n onbewoonbare land waar woestyndiere skreeu. Die Here het sy volk omhels, hom vertroetel en versorg soos die appel van sy oog.
17 Jan 2022 18 min

Wees jy die lig

MATTEUS 5:14-16 “Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie; ook steek 'n mens nie 'n lamp op en sit dit onder 'n emmer nie maar op 'n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. Laat…
12 Jan 2022 18 min

The Story behind "Raise a Hallelujah"

The Story behind "Raise a Hallelujah" Psalm 100:4 “Enter His gates with thanksgiving and His courts with praise; give thanks to Him and praise His name.”
11 Jan 2022 13 min

What counts when we stand before God?

Janine asks the question: When we stand before God, what will matter in that moment? On what are we judged? What helps or negates our reward?
7 Jan 2022 25 min

Geloof

Geloof in tye waar die land seer het
5 Jan 2022 20 min

Give your all to God

Romans 12:1-2 Therefore, I urge you, brothers and sisters, in view of God’s mercy, to offer your bodies as a living sacrifice, holy and pleasing to God—this is your true and proper worship. Do not conform to the pattern of this world, but be transformed by the renewing of your…
4 Jan 2022 24 min

Voorspoed

Voorspoed, is ten diepste, God is by my teenwoordig JEREMIA 29:11
3 Jan 2022 18 min

Dit is GOD wat julle enduit sal laat vas staan

1 Korintiërs 1:1-9 Van Paulus, wat deur die wil van God geroep is om 'n apostel van Christus Jesus te wees, en van die broer Sostenes. Aan die gemeente van God in Korinte, wat Hy vir Hom in Christus Jesus afgesonder en geroep het om aan Hom te behoort, en…
6 Dec 2021 18 min

Wie op hom vertrou.

Jesaja 40 GESEËN MET DIE AEENDSVLEK SE VLUG IN GELOOF TEN SPYTE VAN
1 Dec 2021 22 min

God jou Beskermer slaap nie

Psalm 121:3 Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.
29 Nov 2021 18 min

Bly jy maar kalm, Die Here sal vir jou veg

Eksodus 14:13-14 Maar Moses het die volk geantwoord: “Moenie bang wees nie. Staan vas, kyk hoe die Here julle vandag gaan red, want soos julle die Egiptenaars nou daar sien, sal julle hulle nooit weer sien nie. Bly julle maar kalm. Die Here sal vir julle veg.
17 Nov 2021 18 min
660 – 680