Begin jou dag met inspirerende potgooie gedurende Dagbreek met Johann Els op Radiokansel. Kick-start your morning with a word from God with Wynand Rossouw.
Weekly
English South AfricaChristianity · ChristianityAuthored by Johann Els
Colossians 3:16 NIV Let the message of Christ dwell among you richly as you teach and admonish one another with all wisdom through psalms, hymns, and songs from the Spirit, singing to God with gratitude in your hearts.
VIR GOD SE KINDERS hierdie Skrifwaarheid - LOFPRYSING IN MOEILIKE TYE EN MET UITDAGINGS - DIE WITLIG wat aan die een kant van die gllas prisma in skyn - BREEK AAN DIE ANDER KANT DEUR IN DIE VEELKLEURIGE GENADE VAN OMGEE EN VASHOU EN TROOS VAN JESUS CHRISTUS!!!!!!!!!! Selfs deur…
Romeine 8:37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van…
JEREMIA 29:11 AFR53 Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.
Psalm 15:11 Thou hast made known to me the ways of life, thou shalt fill me with joy with thy countenance: at thy right hand are delights even to the end
Efesiers 1:15-23 Daarom, vandat ek gehoor het van julle geloof in die Here Jesus en van julle liefde vir al die gelowiges, hou ek ook nie op om God vir julle te dank nie. Wanneer ek in my gebede aan julle dink, bid ek dat die God van ons Here…
Jesaja 35 1Die woestyn, die dor land, sal jubel, die droë wêreld sal juig, oortrek met affodille; 2hy sal in volle bloei staan, hy sal juig en sing, hy sal die prag van die Libanon hê, die skoonheid van Karmel en Saron. Israel sal die mag van die Here sien,…
Lukas 12:6-7 “Word vyf mossies nie vir twee sent verkoop nie? Tog word nie een van hulle deur God vergeet nie. Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moenie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.”
1 Jun 2021
18 min
740 – 760
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.