Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
822 Episodes
100 – 120

Sondagoggend Erediens - Ds Hannes du Plessis

JOHANNES 13 Laaste onderwys van Jesus aan sy dissipels. Waarom Hy weggaan. Belofte van die Trooster. 31EN toe hy buite was, sê Jesus: Nou is die Seun van die mens verheerlik, en God is in Hom verheerlik. 32As God in Hom verheerlik is, sal God Hom ook in Homself verheerlik…
25 May 3AM 27 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

HANDELINGE 9 Bekering van Saulus op die pad na Damaskus. (Hand. 22:1-16; 26:9-18.) 1MAAR Saulus, wat nog dreiging en moord geblaas het teen die dissipels van die Here, het na die hoëpriester gegaan 2en van hom briewe gevra aan die sinagoges in Damaskus, sodat as hy mense sou vind wat…
24 May 2AM 18 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

I PETRUS 4 7En die einde van alle dinge is naby; wees dan ingetoë en nugter, om te kan bid. 8Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal 'n menigte sondes bedek. 9 Wees gasvry jeens mekaar sonder om te murmureer. 10 Namate elkeen 'n genadegawe…
23 May 2AM 16 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

PSALMS 37 Geluk van die goddelose is maar skyn. 1 'n PSALM van Dawid. Alef. Wees nie toornig op die kwaaddoeners nie, beny hulle nie wat onreg doen nie; 2want soos gras sal hulle gou verwelk, en soos groen grasspruitjies sal hulle verdroog. 3 Bet. Vertrou op die Here, en…
21 May 2AM 12 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

PSALMS 123 Die oog na bowe! 1 'n BEDEVAARTSLIED. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon. 2Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres — so…
20 May 2AM 15 min

Maandag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

JOHANNES 20 24En Thomas wat genoem word Dídimus, een van die twaalf, was nie saam met hulle toe Jesus gekom het nie. 25Die ander dissipels sê toe vir hom: Ons het die Here gesien! Maar hy het vir hulle gesê: As ek nie in sy hande die merk van die…
19 May 2AM 16 min

Sondagaand Erediens - Ds Kobus Botha

PSALMS 88 In groot donkerheid! 1 'n LIED. 'n Psalm van die kinders van Korag. Vir die musiekleier; op die wysie van: „Máhalat leannot.” 'n Onderwysing van Heman, die Esrahiet. 2 Here, God van my heil, bedags roep ek, in die nag is dit voor U. 3Laat my gebed voor…
18 May 1PM 19 min

Sondagoggend Erediens - Ds Kobus Botha

PSALMS 11 Wees nie kleingelowig nie! 1VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. By die Here skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos 'n voël! 2Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die…
18 May 3AM 21 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

PSALMS 139 Die goddelike alwetendheid. 1 VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. Here, U deurgrond en ken my. 2U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver my gedagte. 3U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend. 4Want daar…
17 May 2AM 19 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

EFÉSIËRS 6 1 KINDERS, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg. 2 Eer jou vader en jou moeder — dit is die eerste gebod met 'n belofte — 3sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde. 4En…
16 May 2AM 17 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

EFÉSIËRS 3 Gebed van Paulus vir die Efésiërs. 14 OM hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader van onse Here Jesus Christus, 15van wie elke geslag in die hemele en op die aarde sy naam ontvang, 16dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid…
15 May 2AM 16 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

EFÉSIËRS 2 8Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; 9 nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. 10Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het,…
14 May 2AM 16 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

EFÉSIËRS 1 15Daarom — vandat ek gehoor het van die geloof in die Here Jesus wat onder julle is en die liefde tot al die heiliges — 16 hou ek ook nie op om vir julle te dank as ek aan julle in my gebede dink nie, 17dat die God…
13 May 2AM 16 min

Maandag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

EFÉSIËRS 1 Die seëninge van God in Jesus Christus, Bewerker van ons verlossing en Hoof van die gemeente. 3 GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus, 4 soos Hy ons in Hom uitverkies…
12 May 2AM 16 min

Sondagaand Erediens - Dr Enrico Casaleggio

OPENBARING 3 Sewende brief: aan die gemeente van Laodicéa. 14EN skryf aan die engel van die gemeente van die Laodicense: Dít sê die Amen, die getroue en waaragtige Getuie, die begin van die skepping van God: 15Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie…
11 May 1PM 17 min

Sondagoggend Erediens - Dr Enrico Casaleggio

OPENBARING 1 17En toe ek Hom sien, val ek soos 'n dooie aan sy voete; en Hy het sy regterhand op my gelê en vir my gesê: Moenie vrees nie; Ek is die eerste en die laaste 18en die lewende; en Ek was dood en kyk, Ek leef tot in…
11 May 3AM 25 min

Saterdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

OPENBARING 3 Sesde brief: aan die gemeente van Filadelfía. 7EN skryf aan die engel van die gemeente in Filadelfía: Dít sê die Heilige, die Waaragtige, wat die sleutel van Dawid het, wat oopmaak en niemand sluit nie, en Hy sluit en niemand maak oop nie: 8Ek ken jou werke. Kyk,…
10 May 2AM 18 min

Vyrdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

OPENBARING 3 Vyfde brief: aan die gemeente van Sardis. 1EN skryf aan die engel van die gemeente in Sardis: Dít sê Hy wat die sewe Geeste van God en die sewe sterre het: Ek ken jou werke, dat jy die naam het dat jy leef, en jy is dood. 2Wees…
9 May 2AM 14 min

Donderdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

OPENBARING 2 Vierde brief: aan die gemeente van Thiatíre. 18EN skryf aan die engel van die gemeente in Thiatíre: Dít sê die Seun van God wat oë het soos 'n vuurvlam, en sy voete is soos blink koper: 19Ek ken jou werke en liefde en diens en geloof en jou…
8 May 2AM 14 min
100 – 120