Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
822 Episodes
120 – 140

Woensdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

OPENBARING 2 Derde brief: aan die gemeente van Pérgamus. 12EN skryf aan die engel van die gemeente in Pérgamus: Dít sê Hy wat die skerp tweesnydende swaard het: 13Ek ken jou werke en die plek waar jy woon, waar die troon van die Satan is. En jy hou vas aan…
7 May 2AM 10 min

Dinsdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

OPENBARING 2 Tweede brief: aan die gemeente van Smirna. 8EN skryf aan die engel van die gemeente in Smirna: Dít sê die eerste en die laaste, wat dood was en lewend geword het: 9Ek ken jou werke en verdrukking en armoede — maar jy is ryk — en die lastering…
6 May 2AM 15 min

Maandag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

OPENBARING 2 Briewe aan die sewe gemeentes van Asië. Eerste brief: aan Éfese. 1SKRYF aan die engel van die gemeente in Éfese: Dít sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, wat wandel tussen die sewe goue kandelaars: 2Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid,…
5 May 2AM 14 min

Sondagaand Erediens - Prof Pieter Verster

JESAJA 61 Die genadejaar van die Here. 1 DIE Gees van die Here Here is op My, omdat die Here My gesalf het om 'n blye boodskap te bring aan die ootmoediges; Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenes 'n vrylating uit…
4 May 1PM 20 min

Sondagoggend Erediens - Prof Pieter Verster

JESAJA 55 Die dringende uitnodiging. 1 o ALMAL wat dors het, kom na die waters; en wie geen geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder prys, wyn en melk! 2 Waarom weeg julle geld af vir wat geen brood is nie, en julle…
4 May 3AM 22 min

Saterdag Oggenddiens - Prof Pieter Verster

JESAJA 12 Gesange van bevryding. 1EN in dié dag sal jy sê: Ek dank U, Here, dat U toornig op my gewees het; u toorn is afgewend, en U het my vertroos. 2Ja, God is my heil, ek sal vertrou en nie vrees nie; want die Here Here is my…
3 May 2AM 14 min

Vrydag Oggenddiens - Prof Pieter Verster

JESAJA 11 Die voorspoedige regering van die Messías. 1MAAR daar sal 'n takkie uitspruit uit die stomp van Ísai, en 'n loot uit sy wortels sal vrugte dra; 2en op Hom sal die Gees van die Here rus, die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte,…
2 May 2AM 13 min

Donderdag Oggenddiens - Prof Pieter Verster

JESAJA 9 Voorspelling van die Messíasryk. 1DIE volk wat in duisternis wandel, het 'n groot lig gesien; die wat woon in die land van die doodskaduwee, oor hulle het 'n lig geskyn. 2 U het die nasie vermenigvuldig, hulle vreugde groot gemaak; hulle is vrolik voor u aangesig soos iemand…
1 May 2AM 13 min

Woensdag Oggenddiens - Prof Pieter Verster

JESAJA 7 Die Immánuel-teken. 1EN in die dae van Agas, die seun van Jotam, die seun van Ussía, die koning van Juda, het Resin, die koning van Aram, met Peka, die seun van Remália, die koning van Israel, opgetrek na Jerusalem om daarteen oorlog te voer; maar hy kon nie…
30 Apr 2AM 10 min

Dinsdag Oggenddiens - Prof Pieter Verster

JESAJA 2 Deur strafgerig tot verheerliking. 1DIE woord wat Jesaja, die seun van Amos, gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem. 2 En aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die Here vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo…
29 Apr 2AM 14 min

Maandag Oggenddiens - Prof Pieter Verster

JESAJA 1 'n Sondige volk word geoordeel. 1DIE gesig van Jesaja, die seun van Amos, wat hy gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem, in die dae van Ussía, Jotam, Agas en Hiskía, die konings van Juda. 2 Hoor, o hemele, en luister, o aarde, want die Here spreek:…
28 Apr 2AM 13 min

Sondagaand Erediens - Past Bernard van der Vlies

JOHANNES 10 Op die fees van die tempelwyding verklaar Jesus op 'n vraag van die Jode dat Hy die Messías, die Seun van God, is. Hulle wil Hom stenig. Hy gaan oor die Jordaan. 22EN dit was die fees van die tempelwyding in Jerusalem, en dit was winter. 23En Jesus…
27 Apr 1PM 32 min

Sondagoggend Erediens - Past Bernard van der Vlies

MATTHÉÜS 22 Gelykenis van die bruilof. (Lk. 14:16-24.) 1EN Jesus het weer deur gelykenisse met hulle begin spreek en gesê: 2 Die koninkryk van die hemele is soos 'n koning wat 'n bruilof vir sy seun berei het 3en sy diensknegte uitgestuur het om die genooides na die bruilof te…
27 Apr 3AM 28 min

Saterdag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

MATTHÉÜS 28 19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
26 Apr 2AM 17 min

Vrydag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

KOLOSSENSE 3 Vermaning tot heiligmaking en broederlike liefde. 1 AS julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit. 2Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie. 3Want julle het gesterwe, en julle…
25 Apr 2AM 16 min

Maandag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

JOHANNES 2 Jesus verander water in wyn op die bruilof in Kana. 1EN op die derde dag was daar 'n bruilof te Kana in Galiléa, en die moeder van Jesus was daar. 2En Jesus en sy dissipels was ook na die bruilof genooi. 3En toe daar wyn kortkom, sê die…
21 Apr 2AM 21 min

Sondagaand Erediens - Ds Graham Read

I KORINTHIËRS 15 Die opstanding. 1BROEDERS, ek maak julle die evangelie bekend wat ek aan julle verkondig het, wat julle ook aangeneem het, waarin julle ook staan, 2waardeur julle ook gered word as julle daaraan vashou op die wyse waarop ek dit aan julle verkondig het, of julle moet tevergeefs…
20 Apr 1PM 31 min
120 – 140