DANIËL 1 6En onder hulle was uit die kinders van Juda: Daniël, Hanánja, Mísael en Asárja. 7Maar die owerste van die hofdienaars het hulle ander name gegee: Daniël het hy Béltsasar genoem, en Hanánja Sadrag, en Mísael Mesag, en Asárja Abednégo. 8En Daniël het hom voorgeneem om hom nie te…
DANIËL 1 Daniël en sy vriende aan die koninklike hof in Babel. 1IN die derde jaar van die regering van Jójakim, die koning van Juda, het Nebukadnésar, die koning van Babel, na Jerusalem gekom en dit beleër. 2En die Here het Jójakim, die koning van Juda, in sy hand gegee,…
DANIËL 1 8En Daniël het hom voorgeneem om hom nie te verontreinig met die spys van die koning of met die wyn wat hy gedrink het nie; daarom het hy die owerste van die hofdienaars vergunning gevra dat hy hom nie hoef te verontreinig nie.
PSALMS 15 Wie mag vertoef in u tent, o Here? 1 'n PSALM van Dawid. Here, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? 2Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hart die waarheid spreek;
FILIPPENSE 4 Erkentlikheid van Paulus vir die gawe wat hy van die Filippense ontvang het. Groete. 10EK het my grootliks verbly in die Here dat julle nou eindelik weer opgeleef het om aan my belange te dink; waaraan julle ook gedink het, maar julle het die geleentheid nie gehad nie.
GALÁSIËRS 3 Die wet is onmagtig om te red, maar dit lei na Christus en die geloof. 1 o, ONVERSTANDIGE Galásiërs, wie het julle betower om die waarheid nie gehoorsaam te wees nie, julle voor wie se oë Jesus Christus afgeskilder is as onder julle gekruisig? 2Dit alleen wil ek…
GALÁSIËRS 3 5Hy wat julle dan die Gees verleen en kragte onder julle werk, doen Hy dit uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof? 6Net soos Abraham in God geglo het, en dit is hom tot geregtigheid gereken. 7Julle verstaan dan dat die wat…
GALÁSIËRS 3 5Hy wat julle dan die Gees verleen en kragte onder julle werk, doen Hy dit uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof? 6Net soos Abraham in God geglo het, en dit is hom tot geregtigheid gereken. 7Julle verstaan dan dat die wat…
MATTHÉÜS 6 Bergpredikasie (vervolg). Die skat in die hemel. Die gesonde oog. Die twee here. Die kwelling oor die lewe. 19MOENIE vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; 20 maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel,…
JOHANNES 1 Die vleeswording van die Woord. 1 IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. 2Hy was in die begin by God. 3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het…
KOLOSSENSE 3 Vermaning tot heiligmaking en broederlike liefde. 1 AS julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit. 2Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie. 3Want julle het gesterwe, en julle…
HANDELINGE 17 24 Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Here van hemel en aarde is, woon nie in tempels met hande gemaak nie. 25Ook word Hy nie deur mensehande gedien asof Hy aan iets behoefte het nie, omdat Hy self aan almal…
EFÉSIËRS 4 22dat julle, wat die vorige lewenswandel betref, die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan, 23en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed 24en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in…
ROMEINE 8 29Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders;
GÉNESIS 1 26En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.
Filippense 3 Hoofstuk 3 1 Verder, my broeders, verbly julle in die Here. Dit is vir my nie lastig om dieselfde dinge aan julle te skrywe nie, en dit gee julle sekerheid. 2 Let op die honde; let op die slegte arbeiders; let op die versnyding. 3 Want óns is…
21 Oct 2024 2AM
15 min
540 – 560
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.