Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
1,032 Episodes
580 – 600

Doensdag oggenddiens - Ds Kobus Botha

2 KORINTIËRS 1 15Dit was in hierdie oortuiging dat ek vroeër die plan gemaak het om julle te besoek, sodat julle twee keer 'n bewys van genade kon ontvang. 16Ek wou julle op die deurreis na Masedonië toe besoek en weer op die terugreis van Masedonië af, en dan met…
3 Oct 2024 2AM 16 min

Woensdag oggenddiens - Ds Kobus Botha

JAKOBUS 5 Volharding 7Wag dan geduldig, broers, totdat die Here kom. Let op hoe die boer wag vir die kosbare oes wat die land oplewer. Hy wag geduldig daarvoor totdat dit die vroeë en die laat reëns gekry het.
2 Oct 2024 2AM 14 min

Dinsdag oggenddiens - Ds Kobus Botha

1 PETRUS 3 Die gedrag van man en vrou teenoor mekaar (Vgl. Ef. 5:22-32; Kol. 3:18-19) 1-2Vrouens, julle moet aan julle mans onderdanig wees. As daar van julle is met mans wat nie die woord van God glo nie, en die mans sien hoe godvresend julle is en hoe voorbeeldig…
1 Oct 2024 2AM 15 min

Maandag oggenddiens - Ds Kobus Botha

1 PETRUS 1 Die lewende hoop en die egte geloof 3Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons 'n lewende hoop…
30 Sep 2024 2AM 16 min

Sondagaand Erediens - Ds Dirk Meijer

PSALMS 31 My tye is in u hand 1Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid. 2By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! Bevry my, want U is getrou. 3Luister na my, red my tog gou. Wees vir my 'n rots om na toe te vlug,…
29 Sep 2024 1PM 26 min

Sondagoggend Erediens - Ds Dirk Meijer

JAKOBUS 3 Beheersing van die tong 1My broers, julle moenie almal leermeesters wil wees nie, want julle moet weet dat ons wat leermeesters is, strenger as ander beoordeel sal word. 2Ons struikel almal in baie opsigte. As iemand nooit struikel in wat hy sê nie, is hy volmaak, by magte…
29 Sep 2024 3AM 28 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

Eksodus 5 + 6 EKSODUS 5 Moses en Aäron gaan na die farao toe EKSODUS 6 1God het vir Moses gesê: “Ek is die Here! 2Ek het aan Abraham, Isak en Jakob verskyn as God die Almagtige, maar my Naam, die Here, het Ek nie aan hulle bekend gemaak nie…
28 Sep 2024 2AM 17 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

EKSODUS 3 God openbaar Hom aan Moses 1Moses het die kleinvee van sy skoonpa Jetro, 'n priester van Midian, opgepas. Hy het die kleinvee diep die woestyn in gejaag totdat hy by Horeb, die berg van God, gekom het. 2Toe verskyn die Engel van die Here aan hom in 'n…
26 Sep 2024 2AM 19 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

God hoor die Israeliete se geroep om hulp 23Die jare het verbygegaan, en die koning van Egipte het te sterwe gekom, maar die Israeliete het nog steeds gesug en gekreun onder die swaar werk. Hulle geroep om hulp het tot God opgegaan. 24God het hulle gekerm gehoor en aan sy…
25 Sep 2024 2AM 19 min

Disndag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
24 Sep 2024 2AM 19 min

Maandag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

EKSODUS 1 Die vermeerdering van Israel in Egipte 1Hier volg die name van die Israeliete wat saam met Jakob na Egipte toe gekom het, elkeen met sy gesin: 2Ruben, Simeon, Levi en Juda; 3Issaskar, Sebulon en Benjamin; 4Dan, Naftali, Gad en Aser. 5Jakob het sewentig afstammelinge gehad. Josef was toe…
23 Sep 2024 2AM 21 min

Sondagaand Erediens - Ds Bergh Muller

MATTEUS 17 Jesus maak 'n seun gesond (Mark. 9:14-29; Luk. 9:37-43) 14Toe hulle weer by die mense kom, het 'n man voor Hom kom kniel 15en gesê: “Here, ontferm U tog oor my seun, want hy is geestelik versteurd en hy ly verskriklik. Hy val dikwels in die vuur en…
22 Sep 2024 1PM 24 min

Sondagoggend Erediens - Ds Bergh Muller

ROMEINE 3 Niemand is regverdig nie 9Waarop kom dit neer? Is ons as Jode dan beter as die ander? Glad nie, want ons het al bewys dat Jode en nie-Jode almal in die mag van die sonde is. 10Daar staan immers geskrywe: “Daar is nie een wat regverdig is nie,…
22 Sep 2024 3AM 26 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

ROMEINE 8 28Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. 29Dié wat Hy lank tevore verkies het, het Hy ook bestem om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat sy Seun baie broers kan…
21 Sep 2024 2AM 19 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

ROMEINE 1 1Van Paulus, 'n dienaar van Christus Jesus, geroep om apostel te wees, afgesonder vir die evangelie van God. 2Hierdie evangelie het Hy vooruit deur sy profete in die Heilige Skrif aangekondig, 3en dit handel oor sy Seun. As mens is Hy uit die geslag van Dawid gebore; 4op…
20 Sep 2024 2AM 17 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

HEBREËRS 12 28Laat ons wat 'n onwankelbare koninkryk ontvang het, dan nou dankbaar wees. Laat ons God dankbaar dien met eerbied en ontsag, soos Hy dit wil, 29want ons God is 'n verterende vuur.
18 Sep 2024 2AM 13 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

1 KORINTIËRS 1 1Van Paulus, wat deur die wil van God geroep is om 'n apostel van Christus Jesus te wees, en van die broer Sostenes. 2Aan die gemeente van God in Korinte, wat Hy vir Hom in Christus Jesus afgesonder en geroep het om aan Hom te behoort, en…
17 Sep 2024 2AM 17 min

Maandag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

JOHANNES 21 Petrus kry opnuut sy opdrag 15Toe hulle klaar geëet het, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief, meer as hulle hier?” “Ja, Here,” antwoord hy Hom, “U weet dat ek U liefhet.” Hy sê toe vir hom: “Laat my lammers wei.”…
16 Sep 2024 2AM 17 min
580 – 600