SFM STREEK RADIO SFM Gesondheid Sake

SFM Gesondheid Sake

Jou weeklikse doses Gesondheid.
Weekly Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health
157 Episodes
1 – 20

GESONDHEIDSAKE: Gastro-esofageale refluks - 05 Februarie 2025

🎙️ Verstaan en Beheer Suur Refluks! 🔥 Het jy al die branderige gevoel in jou bors ervaar ná ete? Vandag praat Bianca oor 🔥Gastro-esofageale refluks🔥, ook bekend as 🔥suur refluks of sooibrand🔥 – 'n algemene probleem wat baie mense raak. Bianca bespreek: ✅ Hoe die esofagus werk en sy rol…
5 Feb 11 min

Gesondheidsake: Hoe spandeer jy jou tyd? 29 Januarie 2025

⏳ Voortsetting: Hoe spandeer jy jou tyd? Verlede week het Danny en Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos gesels oor ons gejaagde lewe en hoe moderne tegnologie ons gesondheid beïnvloed. Hierdie week gaan die gesprek voort! Hoe kan ons terugkeer na eenvoudiger, gesonder gewoontes?🤔 Voel jy oorwerk en oorhaastig?…
29 Jan 12 min

GESONDHEIDSAKE: Vitmaniene en minerale 08 Januarie 2025

Terug Skool Toe en Terug Werk Toe – Hoe om jou Immuunstelsel te Ondersteun 🌟 Die begin van ‘n nuwe jaar bring dikwels ekstra stres saam met griepseisoen, wat dit noodsaaklik maak om jou gesondheid en immuunstelsel prioriteit te maak. 💪 In hierdie episode deel Bianca en Danny slim wenke…
8 Jan 11 min

Gesondheidsake - Te min eet maak jou vet - 19 Desember 2024

💡 Hoekom maak MIN eet jou vet? Danny gesels met Gerda oor die verrassende waarheid agter hierdie stelling – en hoekom wanneer en hoe jy eet, so belangrik is. 🍽️ Dan delf ons ook in die funksie van kos, basale metabolisme, en hoe jou liggaam kalorieë verbrand, selfs wanneer jy…
19 Dec 2024 13 min

GESONDHEIDSAKE: Wanpersepsies oor Medikasie - 11 Desember 2024

Gerda van Hartenbos Apteek gesels oor interessante wanpersepsies wat sy oor die jare by kliënte opgetel het. Van die regte manier om anti-inflammatoriese medikasie te gebruik, tot algemene foute wat ons almal maak met medikasie op 'n leë maag – hierdie gesprek is vol waardevolle wenke en feite. 💊Luister gerus…
11 Dec 2024 11 min

Gesondheidsake - Nappy Rash, 04 Desember 2024

Bianca van The Local Choice Apteek Hartenbos, brei vandag meer uit oor nappy rash, wat is dit? Oorsake van nappy rash in beide doekverwante uitslag asook nie-doekverwante uitslag, asook die effektiewe manier om nappy rash te behandel en ‘n paar goeie wenke.
4 Dec 2024 11 min

Geestesgesondheid - 30 Oktober 2024

GESONDHEIDSAKE: Oktober is Geestesgesondheidsmaand, en ons gedagtes kan 'n groot invloed op ons emosionele gesondheid hê. Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos vertel dat wetenskap bewys dat ons gedagtes, 'n geweldige impak op ons gesondheid het. Maar hoe verander ons, ons gedagtes? Daar is baie nuwe verwikkelinge by Hartenbos…
31 Oct 2024 15 min

Gesondheidsake - Die Immuunstelsel - 3 Oktober 2024

Vandag praat Bianca oor die imuunstelsel en wat dit kan beinvloed asook die impak wat sekere vitamiene en minerale op die imuunstelsel het. Bianca noem daar is 2 tipes immuniteit, watter impak die spysvertering op die immuunfunksie het asook wat die impak van Inflammasie en oksidatiewe stres op die imuunstelsel…
9 Oct 2024 11 min

Moringa Active - 25 September 2024

Betaalde promosie - Gerda vertel meer van Moringa Active, waarom dit so voordeling is asook die verskil wat sy gesien het met skanderings. Luister gerus weer na die gesondheidsvoordele wat Moringa Active bied.
25 Sep 2024 11 min

Hartenbos Apteek - Oppas vir Kafeïen! 07 Augustus 2024

Kafeïen - byna elk se daaglikse regmakertjie, maar wat is die effek wat kafeïen op die liggaam kan hê, positiewe effekte asook die negatiewe. Wat gebeur met die hart wanneer jy kafeïen inneem? Kafeïen is 'n tipe stimulant, wat beteken dit? Hoe weet mens jy het te veel kafeïen ingekry?…
7 Aug 2024 9 min

Hartenbos Apteek 24 Julie 2024

Vandag gesels Gerda oor Yster en die verwantskap wat dit met Ferritien en Transferritien het. 1. Wat is die belangrike funksies van yster.? 2. Wat is die simptome van yster tekorte? 3. Hoekom is dit belangrik dat ons oor die verwantskap tussen Ferritien en Transferritien moet gesels wanneer ons oor…
24 Jul 2024 12 min

Gesondheidsake - Dyspepsie 03 Julie 2024

Bianca van Hartenbos Apteek vertel meer oor Dyspepsie en beantwoord 'n paar knellende vrae soos: Mens kry soveel ander gastro-esofageale toestande – Hoe onderskei mens? Hoe weet ek of ek dyspepsie teenoor GERD het? Hoe weet ek of ek dyspepsie teenoor IBS het? Daar is soveel verskillende dinge wat dyspepsie…
3 Jul 2024 10 min

The Local Choice Apteek - 28 Junie 2024

Gesondheidfokus Promosie: Jacques Papenfus, vertel van die dienste wat The Local Choice takke in Danabaai, Langeberg Mall en George aanbied. Hulle lewer selfs af ook. Luister gerus weer.
28 Jun 2024 9 min

Hartenbos Apteek - Die limfstelsel - 19 Junie 2024

Luister gerus weer: Gerda vertel meer oor die limfstelsel en die funksie daarvan. Hoe aktiveer jy die immuunstelsel asook ander belangrike funksies wat die limfstelsel verrig? Dit is krities belangrik om 'n gesonde limfstelsel te hê, Gerda gee praktiese en eenvoudige wenke om limfdreinering te bevorder.
19 Jun 2024 15 min
1 – 20