Radio Rosestad Gemeenskap Onderhoude

Gemeenskap Onderhoude

Ateljee-onderhoude met bekende en/of interessante gaste
Occasionally Afrikaans South Africa Education · Society & Culture
375 Episodes
1 – 20

Vrystaatdag - Colin Steyn

Vrystaatdag Op 23 Februarie herdenk ons die totstandkoming van die Republiek van die Oranje Vrystaat in 1854 met die ondertekening van die Bloemfontein Konvensie. Vrystaatdag is tradisioneel op hierdie datum gevier. Rosestad-nuus gesels met Colin Steyn oor hierdie historiese dag. Sy oupagrootjie was president MT Steyn, die laaste president van…
22 Feb 27 min
1 – 20