Nurses Day word jaarliks in Suid-Afrika gehou op 12 Mei in erkenning en waardering vir al die verpleegsters wat ‘n bydrae lewer tot die gesondheidsorg in ons land en wereldwyd. Dit val saam met die geboorte dag van Florence Nightingale, ook bekend as “The Lady With The Lamp” om haar…
Gerstner Prokureurs is ‘n firma gelee in die hartjie van George. Die kantoor bestaan uit twee vennote, en 'n ongelooflike span van 7 personeel wat die ratwerke aan die gang hou. .
Die water infrastruktuur van Mosselbaai bestaan uit verskeie rou waterbronne, insluitend die Wolwedansdam, Klipheuweldam en Ernest Robertsondam, asook boorgate. Rouwaterpypleidings vervoer die onbehandelde water na sewe watersuiweringsaanlegte wat deur die munisipale gebied versprei is. Vanaf die verskillende watersuiweringsaanlegte sowel as 'n ontsoutingsaanleg word die behandelde water via 30 pompstasies in…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.