Vanoggend gesels Fred weer oor die jongste ontwikkelings en veranderings in die omgewingswêreld 🌍 🐘 nuus oor die Bewarea Forum wat met die inisiatief van Mosselbaai Munisipaliteit tot stand gebring is. 🦏 die kanker van renoster- en olifantstropery, 🦁 en leeus in Namibië wat oorleef in ’n barre woestynomgewing danksy…
Vandag ontdek Fred, Kus tot Kruin, hoe Midbrak Bewarea werk om ons streek se natuurlike skoonheid en balans te bewaar. Anthony Campher vertel meer oor die hart agter hierdie projek – waar dit geleë is, hoekom dit belangrik is, en hoe hulle die toekoms van ons kusgebied help beskerm. 💚…
🌿Beat the Drought – Keep Your Garden Thriving!🌿 With dry spells affecting gardens across the country, mulching is more important than ever. In today’s Protek Home & Garden Care chat, Paul Hartzenberg explains how the right mulch — combined with smart organic products — can help your plants stay healthy,…
🪂💥LOERIEFEES 2025 - Dis ’n Fees vir die Gemeenskap – en hierdie jaar kan jy selfs ’n MOTOR WEN! 🚗💨 🪂 Veerlose vlerke - Juf Zani – Gr 4 juffrou en Juf Alphia- Gr 1 juffrou het kom vertel HOEKOM hulle gaan spring. Luister weer: Die SFM span is Saterdag…
🌊🐚 Van Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! 🦉🐋 Vanoggend op Kus tot Kruin bring ons vir jou vars nuus uit die natuurwêreld: ✨ Drie uiltjies wat grootword in ’n blompot 🌸 🚫 Die verbanning van bulgevegte in Mexico-Stad ná 500 jaar 🦈 Onwettige haaivangste aan ons eie…
Dis weer Loeriefees by Laerskool George-Suid! 🌞🎪 Op Saterdag 1 November wag daar heerlike kos, stalletjies, musiek en groot gesinspret vir almal!🍔🍟🌭Jy kan selfs 'n kar wen!🚗Luister hier: SFM Streek Radio saai regstreeks vanaf die fees uit 🎧gerus weer na die gesprek met Rolandi en Mnr Sas. Laerskool George-Suid bly…
In today’s Protek Home & Garden Care episode, Paul Hartzenberg shares smart, practical ways to control rats and mice in and around your home. 🧹🐀 From spotting early signs of infestation to choosing the right prevention methods, Paul explains how to stop rodents from turning your home into theirs —…
🌿 Van Olifante tot Strikke – Die Gesprek oor Ons Natuur 🐘🦁 Hierdie week op SFM streek Radio - Kus tot Kruin gee Fred weer ’n blik op wat in ons natuurlike wêreld aangaan 🌍 Fred gesels oor olifant-uitdunning in Afrika, leeuteling, strikuitstappies, en hoe gemeenskappe saamwerk om ons omgewing…
🌊 Kus tot Kruin – Blitzbrokkies uit die Natuur! Fred gee terugvoer met ’n paar interessante blitzbrokkies oor ons natuurlike omgewing! 🕊️ Fred deel terugvoering oor: 🌾 Strandskoonmaak-aksies langs ons kus 🌸 Diosma Reservaat en sy unieke plantegroei 🎣 Visvangkonsessies in die Tsitsikamma Nasionale Park 💧 Damvlakke om dop te…
🌿🐌 Keep your garden pest-free with Protek After the rain, snails, worms and aphids are back! In this week’s Protek Home & Garden Care episode, Paul Hartzenberg shares quick tips to stop them in their tracks with: 🐌 Scatterkill for Snails 👉 Kemprin 👉 Avi Guard 👉 Knox Worm &…
🌊🌿 Ontdek die geheime van ons Omgewing – Kus tot Kruin Vandag, Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO – kyk ons weer na die wonderlike dinge in ons natuurlike omgewing wat ons soms miskyk. 🛑STOP en ontdek wat wag as ons regtig stil is en kyk! 👀 📻En skakel…
Marius Opperman het by Danny kom inloer en meer vertel van die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap wat vanaf 3 tot 5 Oktober plaasvind by ATKV Hartenbos. Besoekers kan oor die naweek verskillende uitstallings en aktiwiteite beleef, insluitend ⛺ kamptoerusting, 🚐 karavane, 🛻 4x4 aksie, 🏉 groot skerm-rugby en 🎶 lewendige…
🎧📻 Kus tot Kruin 🌊🐬 Helde van die See: SMART red seelewe! Vandag het Fred gesels met mense wat ’n ware verskil maak! 💙 Tersia Marais en haar toegewyde span van S.M.A.R.T. (Stranded Marine Animal Rescue Team) deel die storie van hoe dit alles begin het, die geskiedenis agter hierdie…
🚙🌄 Jimny-gees neem Oudtshoorn oor! #JimnyGathering2025 🚙Die Jimny Gathering 2025 & SafariTown Festival laat die Klein Karoo gons! 🌟 Henk van der Schyf het kom vertel wat wag in die hart van die Klein Karoo! 📍 Wat wag op jou luister gerus weer: 🎟️ Kaartjies beskikbaar by safaritown.co.za #JimnyGathering2025 #SafariTown…
🌱 Protect Your Plants, Protect Your Season! 🌱 Get your garden ready for spring! 🎙️ Paul Hartzenberg shares top tips on protecting plants from sun, rain, fungi & pests with Sprayfilm 10, All Buff, Mycoguard, Tenazole, Rose Guard and more. 🌹 👉 Listen now & keep your garden healthy! More…
Het jy al ooit gewonder: Wat weeg ’n wolk regtig? 🌩️ Of hoekom dit so belangrik is om endemiese visse te vang én weer vry te laat? 🎣 En moet ons self probeer veearts speel as ons ’n beseerde dier of voël teëkom? 🐦 🐾Hierdie en ander verrassende vrae kom…
🌟 Droom jy daarvan om in 2026 jou studiereis by Akademia te begin? Dan is dit tyd om jou toekoms te verken! 🎓✨ Woon die sentrum-opedag in George by en ontdek watter studiemoontlikhede vir jou wag. Jy kry die kans om meer oor Akademia se unieke benadering tot hoër onderwys…
Fred ons saam met Johan Heyns en Leon Rossouw, ’n natuur bewaarder en gids, oor die fassinerende wêreld van insekte – of soos die meeste mense dit ken, 🐜“goggas.” Vir baie mense beteken ’n ontmoeting met ’n insek die vinnige gryp na die naaste blik gif. Goggas word as ’n…
Spring, summer or autumn bring sunshine… and BUGS! 🦟 But don’t worry – in this week’s Protek Home & Garden podcast, Paul Hartzenberg shares practical tips to keep your home pest-free. Protek has the solution: ✨ Alphathrin for quick knock-down ✨ Insect Destroyer (RTU & Concentrate) ✨ Antrap Indoor &…
🌿✨ Gen Z is stepping up for conservation! ✨🌿 Student Rangers Bernard van Heerden & Hayley Thorpe from Fransmanshoek Conservancy share their year in the field on Kus tot Kruin with Fred Orban. 🦅💚 Kus tot Kruin on SFM is a community-focused program dedicated to environmental awareness and conservation in…
4 Sep
16 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.