Kus tot Kruin - die donker wΓͺreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

Loading player...
🚨 Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou?
Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word – die skade aan ons biodiversiteit is kommerwekkend.
πŸŽ™οΈ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met Leon Rossouw van die Wildlife Crime Information Network oor die groeiende probleem van wildmisdaad en die rol wat gewone inwoners kan speel om dit te bekamp.
πŸ”Ž Ons kyk onder meer na:
πŸ† Die onwettige handel in wild en diereprodukte.
πŸ“± Hoe sosiale media gebruik word om beskermde spesies te adverteer en te verkoop.
🦎 Die vang en smokkel van reptiele en ander wilde diere.
🚨 Hoe om verdagte aktiwiteite te herken en by die regte owerhede aan te meld.
🀝 Waarom die publiek se waaksaamheid so belangrik is om ons natuurerfenis te beskerm.
🌱 Ons kan nie beskerm waarvan ons nie bewus is nie. Wildmisdaad raak ons almal!
6 Nov Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Akademia - πŸŽ“ jou toekoms verdien ’n belegging! - 19 November 2026

πŸ“š Naskoolse studie is een van die belangrikste beleggings wat jy in jou toekoms kan maak. Maar hoe bekostig jy dit, veral wanneer jy reeds werk of ander finansiΓ«le verpligtinge het? πŸŽ™οΈ Vandag op SFM Streek Radio gesels ons met Rulandi Swarts, bemarkingsadviseur by Akademia, oor hoe buigsame studiemoontlikhede en…
19 Nov 8 min

Kruger Internasionaal - πŸŽ™οΈ beplan jou lewe nΓ‘ sport! πŸ‰πŸ’° 17 November 2026

’n Professionele sportloopbaan kan groot finansiΓ«le geleenthede bied, maar wat gebeur wanneer die sportloopbaan tot ’n einde kom? 🎧 Danny Peens gesels hierdie week met Boela du Preez, Welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal Bate- en Welvaartbestuur, oor die belangrikheid van vroegtydige finansiΓ«le beplanning. πŸ’° Hoe leer jong sportsterre om verantwoordelik met…
17 Nov 10 min