Kruger Internasionaal -📈💰 Verdien jy geld, of bou jy welvaart?- 03 November 2026

Loading player...
💵 Jy werk hard vir jou geld, maar werk jou geld ook vir jou? ’n Goeie salaris beteken nie noodwendig finansiële sekuriteit nie!
🎙️ Danny Peens gesels met Carlie Strydom, Welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal Bate- en Welvaartbestuur, oor die verskil tussen geld verdien en werklik welvaart opbou.
💰 In hierdie gesprek:
📊 Hoe verander jy jou inkomste in langtermynwelvaart?
🏦 Waar begin jy spaar as daar min geld oorbly?
📈 Hoe laat jy jou geld oor tyd vir jou werk?
💡 Waarom is ’n goeie finansiële plan en verantwoordelike beleggings so belangrik?
🎧 LUISTER WEER en ontdek hoe klein, doelgerigte finansiële besluite vandag ’n groot verskil aan jou toekoms kan maak!
💼 Kruger Internasionaal – jou reisgenoot op die pad na finansiële sorgvryheid.
🌐 www.krugerinternasionaal.co.za
📻 SFM Streek Radio | 90.1 FM & 104.1 FM in die Tuinroete
#SFMStreekRadio #LuisterWeer #KrugerInternasionaal #Welvaartbestuur #FinansiëleBeplanning #FinansiëleSorgvryheid
3 Nov Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Akademia - 🎓 jou toekoms verdien ’n belegging! - 19 November 2026

📚 Naskoolse studie is een van die belangrikste beleggings wat jy in jou toekoms kan maak. Maar hoe bekostig jy dit, veral wanneer jy reeds werk of ander finansiële verpligtinge het? 🎙️ Vandag op SFM Streek Radio gesels ons met Rulandi Swarts, bemarkingsadviseur by Akademia, oor hoe buigsame studiemoontlikhede en…
19 Nov 8 min

Kruger Internasionaal - 🎙️ beplan jou lewe ná sport! 🏉💰 17 November 2026

’n Professionele sportloopbaan kan groot finansiële geleenthede bied, maar wat gebeur wanneer die sportloopbaan tot ’n einde kom? 🎧 Danny Peens gesels hierdie week met Boela du Preez, Welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal Bate- en Welvaartbestuur, oor die belangrikheid van vroegtydige finansiële beplanning. 💰 Hoe leer jong sportsterre om verantwoordelik met…
17 Nov 10 min