🌳 Kus tot Kruin: die belang van bome in ons dorpe – plant ons die regte bome?15 Oktober 2026

Loading player...
🌿 Mosselbaai se huidige boomplantprojek plaas die kollig op die belangrike rol wat bome in ons dorpe en gemeenskappe speel.
πŸŽ™οΈ Vandag het Fred Orban in Kus tot Kruin met Aiden Beck, 'n plaaslike omgewingslandskapargitek, oor die projek en waarom die regte boom op die regte plek soveel saak maak.
🌳 Waarom is bome so belangrik in 'n beboude omgewing?
🌱 Hoe bepaal ons watter boomsoorte die geskikste vir ons streek is?
🏑 Watter voordele hou goed beplande boomaanplantings vir inwoners en die omgewing in?
🎧 Skakel in op SFM Streek RADIO – elke Donderdag om 11:30 vir Kus tot Kruin!
15 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Akademia - πŸŽ“ jou toekoms verdien ’n belegging! - 19 November 2026

πŸ“š Naskoolse studie is een van die belangrikste beleggings wat jy in jou toekoms kan maak. Maar hoe bekostig jy dit, veral wanneer jy reeds werk of ander finansiΓ«le verpligtinge het? πŸŽ™οΈ Vandag op SFM Streek Radio gesels ons met Rulandi Swarts, bemarkingsadviseur by Akademia, oor hoe buigsame studiemoontlikhede en…
19 Nov 8 min

Kruger Internasionaal - πŸŽ™οΈ beplan jou lewe nΓ‘ sport! πŸ‰πŸ’° 17 November 2026

’n Professionele sportloopbaan kan groot finansiΓ«le geleenthede bied, maar wat gebeur wanneer die sportloopbaan tot ’n einde kom? 🎧 Danny Peens gesels hierdie week met Boela du Preez, Welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal Bate- en Welvaartbestuur, oor die belangrikheid van vroegtydige finansiΓ«le beplanning. πŸ’° Hoe leer jong sportsterre om verantwoordelik met…
17 Nov 10 min