Die Campbells het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit #500Rose. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Die Legendariese William Smith, baie bekende Wiskunde TV aanbieder van die 90's het op #DieGROOTBrekfis met Ruben Delmage en Jennifer Myburgh gesels oor sy baie suksesvolle TV-loopbaan en sy toekenning van die Rhodes Universiteit. Luister gerus weer hier.
Kan jy hoor watse 5 liedjies hier opgesluit is? Luister baie mooi en bel weeksoggende 06:45 in om jou raaiskote deur te gee en wie weet, jy is dalk die wenner van 'n GROOT prys!
Dr. Reza Mia, HUB van Pegasus het by ons kom inloer om te gesels oor hulle nuwe patent - "Vertical Business Jet". Luister gerus weer hier na die Podcast.
Kurt Darren het op #DieGROOTBrekfis by Ruben Delmage en Jennifer Myburgh kom inloer om te chat oor sy splinternuwe enkelsnit "'n Dubble vir die DJ". Luister gerus weer hier.
Liezel van der Merwe het op #DieGROOTBrekfis met Ruben Delmage en Jennifer Myburgh bietjie kom deel oor die man en die vrou se rol. Luister gerus weer hier.
Verhouding spesialis - Paul Smit het vanoggend op #DieGROOTBrekfis by Ruben Delmage en Jennifer Myburgh gesels oor moeilike verhoudings. Luister gerus weer hier.
Jennifer het glad nie geweet dat baie van haar familie en geliefdes so ietsie spesiaal met haar wou deel op die eerste oggend van #DieGROOTBrekfis nie. Luister gerus hier na die boodskappe.
Thys van Zyl van Everest Wealth Management het op #DieGROOTBrekfis kom draai maak om die R15000 kontant prys weg te gee aan een gelukkige luisteraar wat gestem het vir GROOTfm 90.5 in die "My Station Award" kategorie. Luister gerus weer hier na die oomblik op lug.
19 Apr 2021
17 min
1660 – 1680
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.