GROOTfm 90.5 se Skakelbeampte en projek bestuurder, Sonet Stofberg het op #DieGROOTBrekfis by Ruben Delmage en Jennifer Myburgh kom inloer om te gesels oor die jou groot talent kompetisie en het ook GROOT nuus aangekondig. Luister weer hier.
Joshua na die Reen het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe enkelsnit "For a little while". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Dricus "Stillknocks" du Plessis het op #DieGROOTBrekfis kom kuier om te gesels oor sy volgende groot geveg wat oppad is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Nataniël het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy vertoning, BUTTERFLY wat weer terug is op die planke by die Atterbury Teater. Luister gerus weer hier.
Neon Dream het op #DieGROOTBrekfis by Ruben Delmage & Jennifer Myburgh kom inloer om te gesels oor hulle eerste keer in SA en so paar liedjie "live en unplugged" gedoen. Dit gemis? Luister weer hier.
Lindie Strydom het 'n weeklikse gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gedeel.
5 May 2021
2 min
1640 – 1660
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.