
#DieGROOTBrekfis GROOT Aankondiging oor jou GROOT Talent
Loading player...
GROOTfm 90.5 se Skakelbeampte en projek bestuurder, Sonet Stofberg het op #DieGROOTBrekfis by Ruben Delmage en Jennifer Myburgh kom inloer om te gesels oor die jou groot talent kompetisie en het ook GROOT nuus aangekondig. Luister weer hier.

