Neil Sandilands het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor sy nuwe projekte waarmee hy alles besig is en meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Burgemeester van die Stad Tshwane, Randall Williams het op #DieGROOTBrekfis oor die algemene uitdagings en vooruitsigte van die stad gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Derick Hougaard en Francois van Coke het besluit om mekaar te pak in 'n boks geveg... Luister gerus weer hier hoe die gesprek tussen die twee net voor die geveg plaasvind.
Leo Prinsloo wat die rooftog gefnuik het in Pretoria het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om net bietjie lig te skyn op die gebeurtenisse op die dag en die realiteite wat hulle elke dag in die gesig staar. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Bekende Joernalis, Jana Marx, het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor haar berig op Netwerk 24 wat handel oor Kwyning. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
19 May 2021
23 min
1620 – 1640
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.