
#DieGROOTBrekfis Leo Prinsloo
Loading player...
Leo Prinsloo wat die rooftog gefnuik het in Pretoria het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om net bietjie lig te skyn op die gebeurtenisse op die dag en die realiteite wat hulle elke dag in die gesig staar. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

