Ballyhoo het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gesels oor hulle splinternuwe enkelsnit "Walk in the room" Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Michael Louis van One Movement SA het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gesels oor die regte van die individue om as 'n onafhanklike kandidaat om deel te neem aan die verkiesing. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Lizz Meiring het 'n baie hartseer "tweet" uitgestuur oor Shaleen Surtie-Richards en hoe sy nie eers haar hospitaalkostes kon dek toe sy siek geword het nie. Luister weer hier as jy dit gemis het.
Lindie Strydom het 'n baie mooi gedagte oor Shaleen Surtie-Richards gedeel op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Liezel van der Merwe van Intiem het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor die artikel "6 Woordrampe in jou huwelik". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Gretha Wiid het 'n baie mooi boodskap met Ruben en Jen op #DieGROOTBrekfis gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
4 Jun 2021
2 min
1600 – 1620
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.