
#DieGROOTBrekfis Lizz Meiring oor Shaleen Surtie-Richards
Loading player...
Lizz Meiring het 'n baie hartseer "tweet" uitgestuur oor Shaleen Surtie-Richards en hoe sy nie eers haar hospitaalkostes kon dek toe sy siek geword het nie. Luister weer hier as jy dit gemis het.

