GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,681 Episodes
1580 – 1600

#DieGROOTBrekfis Ananja Koen - Atterbury Trust

Ananja Koen van Atterbury Trust het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor Atterbury Trust se Mandeladag projek. Luister gerus weer hier vir meer info en hoe jy kan betrokke raak.
7 Jul 2021 9 min

#DieGROOTBrekfis Popia wetgewing

Mr. Stefan Oberholzer & Mr. Conrad Dormehl van Weavind & Weavind Inc. het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gesels oor die Popia wetgewing en hoe dit jou as individue en ook maatskappy raak. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
7 Jul 2021 24 min

#DieGROOTBrekfis Paul Smit

Paul Smit het 'n gedagte gedeel en paar tips vir verhoudings. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het?
6 Jul 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Jannie Putter

Jannie Putter het 'n baie sterk motiveringsboodskap op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gedeel. Luister gerus weer hier.
5 Jul 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Paul Smit

Paul Smit het 'n goeie tip gegee vir jou as jy beter verhoudings wil koester. Luister gerus weer hier.
30 Jun 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Gretha Wiid

Gretha Wiid het 'n besonderse mooi gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
25 Jun 2021 3 min

#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe

Liezel van der Merwe van Intiem het op #DieGROOTBrekfis gesels oor dankbaarheid in jou huwelik. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
24 Jun 2021 51 min

#DieGROOTBrekfis Riaan Benadé

Riaan Benadé het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy nuwe musiekvideo van "Vat 'n bietjie". Luister gerus hier as jy dit gemis het.
23 Jun 2021 21 min
1580 – 1600