
#DieGROOTBrekfis Popia wetgewing
Loading player...
Mr. Stefan Oberholzer & Mr. Conrad Dormehl van Weavind & Weavind Inc. het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gesels oor die Popia wetgewing en hoe dit jou as individue en ook maatskappy raak. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

