Schalk Mulder van Immunadue het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om bietjie te kom kyk na die nuwe ateljee en ook bietjie meer te gesels oor Immunadue. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Dirk van der Westhuizen het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen kom gesels oor hoe hy met moeilike tye deel asook sy splinternuwe enkelsnit "Roekeloos". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Kristen Raath wat die rol van Amorey op 7de Laan vertolk het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen kom gesels oor haar loopbaan en haar skielike siekte wat haar 'n groot skok op die lyg gejaag het. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Daar is 'n groot nood en behoefte in KZN area. Ronel Rademeyer van Funanani het op #DieGROOTBrekfis gesels oor hoe jy betrokke kan raak om te help. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Jannie Putter het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen 'n inspirasie gedagte gedeel om jou "mindset" vir die week reg te kry. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Paul Smit het op #DieGROOTBrekfis 'n inspirasie gedagte gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
13 Jul 2021
3 min
1560 – 1580
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.