GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,681 Episodes
1540 – 1560

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Oom Angus het 'n baie mooi gedagte gedeel op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
17 Aug 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Leilani Kuter

Leilani Kuter het op #DieGROOTBRekfis met Ruben en Jen gesels oor die aaklige dag toe sy die slagoffer was van 'n verkragting op die jong ouderdom van 18. Maar sy het dit omgedraai in iets baie positief en vandag inspireer sy geweldig. Luister gerus weer hier as jy dit gemis…
13 Aug 2021 23 min

#DieGROOTBrekfis Liezel van Merwe

Liezel van der Merwe van Intiem het ‘n baie mooi gedagte gehad vir paartjies oor temperamente.  Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
12 Aug 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Kurt Darren – Blok Party

Kurt Darren het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe enkelsnit “Blok Party”.  Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
12 Aug 2021 14 min

#DieGROOTBrekfis Prof. Thuli Madonsela - Vrouemaand

Ruben en Jen het met Prof. Thuli Madonsela gesels tydens vrouemaand oor haar rol as vrou in politiek en al die uitdagings wat daarmee gepaard gegaan het. Sy het ook oor haar agtergrond gesels en natuurlik of sy die rol as CIA-agent aanvaar al dan nie... Luister gerus weer hier…
10 Aug 2021 30 min

#DieGROOTBrekfis Chantel Struwig

'n Geboortevlerk oor haar gesig? Laat sy dit toe om haar onder te kry?? Daar is nie 'n manier nie.... Luister gerus weer hier na Chantel Struwig se onderhoud op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen.
6 Aug 2021 16 min

#DieGROOTBrekfis GROOTfm 90.5 HUB - Hardus Zevenster

GROOTfm 90.5 se HUB het op #DieGROOTBrekfis by Ruben & Jen kom inloer om te gesels op GROOTfm 90.5 se 8ste verjaarsdag. Hoe GROOTfm 90.5 onstaan het, hoogtepunte en toekoms vir die stasie. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
5 Aug 2021 14 min

#DieGROOTBrekfis Mark Pilgrim

Mark Pilgrim het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gesels oor sy radio loopbaan en sy inhuldiging by die "Radio Awards" se "Hall of fame". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
4 Aug 2021 14 min
1540 – 1560