#DieGROOTBrekfis Leilani Kuter

Loading player...
Leilani Kuter het op #DieGROOTBRekfis met Ruben en Jen gesels oor die aaklige dag toe sy die slagoffer was van 'n verkragting op die jong ouderdom van 18. Maar sy het dit omgedraai in iets baie positief en vandag inspireer sy geweldig. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
13 Aug 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes