Frank & I het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor die deur wat Vader besig is om vir hulle oop te maak. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Dr. Michael Mol het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen kom duidelikheid bring oor die Covid 19 Inentings. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Energiekenner, Ted Blom, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gesels oor stand van sake by Eskom tans. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Dr. Daniel Cunnama van "South African Astronomical Observatory" het klaarheid gebied oor die verskynsel in die lug wat almal aan die gons het. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Koos Kombuis het by Ruben en Jen aangesluit om te gesels oor sy nuwe boek "Help! My dorp hou 'n Kunstefees". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Maryke, die wenner van die Vinnige 5 het R9000 kontant gewen en toe gehoor sy kry nog 'n addisionele R11000 by. Haar storie het ons so aangeraak en die luisteraars ook. So Ruben en Jen het haar oorgenooi na #DieGROOTBrekfis toe om NOG goeie nuus met haar te deel! Luister…
Babette Labuschagne het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor haar diagnose met borskanker en hoe sy iets negatief omgedraai het in iets positief. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Maryke Meyer het vanoggend deurgekom op die telefoon om deel te neem aan die Vinnige 5 kompetisie moontlik gemaak deur Everest Wealth Management. Sy kon dit nie glo toe sy hoor sy is reg met al 5 die raaiskote nie. Sy het volkomen op Vader vertrou vir die voorsiening. En…
Lindie Strydom het die mooiste storie gedeel op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
18 Aug 2021
2 min
1520 – 1540
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.