GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,681 Episodes
1500 – 1520

#DieGROOTBrekfis Len Muller

Len Muller het by Ruben en Jen op #DieGROOTBrekfis ingeloer om te gesels oor alles waarmee hy besig is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
16 Sep 2021 13 min

#DieGROOTBrekfis Ntando Mahlangu

Die Paralimpiese spele goue medalje wenner - Ntando Mahlangu het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy goue medalje en sy wêreld rekords. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
15 Sep 2021 18 min

#DieGROOTBrekfis Lindie Strydom

Lindie Strydom het 'n inspirasie gedagte gedeel op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen. Luister weer hier as jy dit gemis het.
15 Sep 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Jannie Putter

Jannie Putter het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy webbinaar wat oppad is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
14 Sep 2021 11 min

#DieGROOTBrekfis Ronal King - PSG

Ronald King het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor die belangrikheid van jou natalatenskap. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
13 Sep 2021 8 min
 bonus  

#DieGROOTBrekfis Jannie Putter

Jannie Putter het ons "Mindsets" reggekry vir die week wat voorlê. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
13 Sep 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe - Intiem

Liezel van der Merwe het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor twee nuwe artikels wat beskikbaar is op Intiem.co.za. 1. WORD ’N EMOSIONEEL INTELLIGENTE PAARTJIE. 2. WEES GOED VIR JOU MAAT. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
9 Sep 2021 23 min

#DieGROOTBrekfis Thea Silva oor Telethon

Thea Silva van Cansa SA het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Sonet kom inloer om te gesels oor hulle 90ste bestaansjaar en ook hulle telethon wat hulle hou om fondse in te samel. Luister gerus weer hier vir meer info.
8 Sep 2021 12 min

#DieGROOTBrekfis Lindie Strydom

Lindie Strydom wil weet of jy dankbaar is vir dit wat jy het?? Luister gerus weer hier as jy haar boodskap op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen gemis het.
8 Sep 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Oom Angus Buchan

Oom Angus het 'n inspirerende boodskap vir jou gehad op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
7 Sep 2021 2 min
1500 – 1520