#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe - Intiem

Loading player...
Liezel van der Merwe het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor twee nuwe artikels wat beskikbaar is op Intiem.co.za.

1. WORD ’N EMOSIONEEL INTELLIGENTE PAARTJIE.
2. WEES GOED VIR JOU MAAT.

Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
9 Sep 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes