GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,681 Episodes
1480 – 1500

#DieGROOTBrekfis Jethro Tait

Jethro Tait het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe enkelsnit - Will You Stay. Luister weer hier as jy dit gemis het.
6 Oct 2021 19 min

#DieGROOTBrekfis Angus Buchan

Angus Buchan het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen 'n gedagte gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
5 Oct 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Danie van Loggerenberg - Toys for Africa

Stigterslig van Toys for Africa, Danie van Loggerenberg, het op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die uitdagings wat kinders daagliks in die gesig staar en waar om hulp te kry. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
4 Oct 2021 31 min

#DieGROOTBrekfis Ricus Nel - Ploeg Jy

Ricus Nel het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe enkelsnit en ook titelsnit van sy nuwe album #PloegJy. Luister weer hier as jy dit gemis het.
30 Sep 2021 18 min

#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe

Liezel van Intiem het goeie raad vir huwelikspaartjies op #DieGROOTBrekfis met Ruben & Jen gedeel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
30 Sep 2021 2 min

#DieGROOTBrekfis Bottomless Coffee Band

Bottomless Coffee Band het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor hulle nuwe musiek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
29 Sep 2021 22 min

#DieGROOTBrekfis Jannie Putter

Jannie Putter het #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen kom kuier. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
28 Sep 2021 22 min

#DieGROOTbrekfis James Boland van Posduif

James Boland hoofsanger van die groep Posduif het vanoggend op die #GROOTbrekfis gekuier om meer te vertel oor hulle splinternuwe enkelsnit- Niks Vergelyk
23 Sep 2021 14 min

#DieGROOTbrekfis Hykie Berg

Hykie Berg het op die #GROOTbrekfis gekuier om te kom praat oor sy stryd met ADHD en hoe hy gesukkel het om in n hoofstroom skool aan te pas.
22 Sep 2021 24 min
1480 – 1500