
#DieGROOTBrekfis Dirk van der Westhuizen - Vir Altyd
Loading player...
Dirk van der Westhuizen het op #DieGROOTBRekfis kom kuier om te gesels oor sy nuwe enkelsnit #VirAltyd. Maar daar het ook 'n uitdaging op hom gewag. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

