
#DieGROOTBrekfis Jou GROOT Talent sang wenner is......
Loading player...
Tristan is aangewys as die algehele wenner van die sang afdeling van die #JouGROOTTalent. Luister gerus weer hier toe hy die nuus ontvang.

