
#DieGROOTBrekfis Kristen Raath oor haar siekte
Loading player...
Kristen Raath wat die rol van Amorey op 7de Laan vertolk het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Jen kom gesels oor haar loopbaan en haar skielike siekte wat haar 'n groot skok op die lyg gejaag het. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

