Kgothatso Montjane, Wimbledon dubbel-speltitel vir vrou in rolstoele wenner, het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die oorwinning. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Bernice West het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor haar nuwe album "IDENTI"TYD". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Johnny Burger van die SA Hall of Fame het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die "CEO Cycle Challenge". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
David Boshoff, Algemene bestuurder van Dinokeng Wildreservaat, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor renosterbewaring en alles wat agter die skerms gebeur ten einde dit suksevol te maak. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Liesl Pretorius, Hoof van Regsake by Freedom of Religion South Africa (FOR SA), het met Ruben en Charonike gesels oor haatspraak – wat haatspraak is in terme van die Suid-Afrikaanse regstelsel, wat die status van haatspraakwette in Suid-Afrika is, wat mag ons sê en waarvoor moet ons versigtig wees, en…
10 Jul 2024
33 min
280 – 300
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.