Gert van der Westhuizen van Netwerk 24 het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor die nuwe kabinet. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Maryke en Nesta het dmv draf die beste vriende geword en het hulle storie op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom deel. Luister gerus weer hier.
Die stem van lugskoue in SA, Brian Emmenis, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy loopbaan en ook oor die "Elders Flight 2024". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Gert van der Westhuizen van Netwerk 24 het op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die nuutste verwikkelinge rondom die RNE. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Jy ken al sy rasperstem en hy is terug met 'n splinternuwe enkelsnit! Renier Bester van Jacksonville kom kuier by Ruben en Charonike op #DieGROOTbrekfis om te gesels oor sy weergawe van "I prayed for you". #jougrootstefm #gaangroot
Leandie du Rand het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor haar nuwe TV-Program "Gesels" wat op VIA uitsaai. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Jannie Putter se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
24 Jun 2024
2 min
300 – 320
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.