GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,554 Episodes
340 – 360

#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe

Liezel van der Merwe het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor "ROOF ‘N AFGOD JOU HUWELIK?". Luister gerus weer hier.
28 May 2024 26 min

#DieGROOTBrekfis Ek verkies SA - Rob Hersov

Multi Miljarder, Rob Hersov, het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer en gesels oor sy opinie oor die politiek en hoekom hy nog nie SA verruil het vir ander tuiste nie. Luister gerus weer hier.
20 May 2024 25 min

#DieGROOTBrekfis Jan Oberholzer - Tyd be Eskom

Voormalige bedryfshoof van Eskom, Jan Oberholzer, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy tyd by Eskom, en ook paar moeilike vrae beantwoord. Het hy hoop vir Eskom en die land? Luister gerus weer hier.
20 May 2024 34 min

#DieGROOTBrekfis Early B

Early B het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe musiek en veel meer. Luister gerus weer hier.
17 May 2024 28 min
340 – 360