GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,606 Episodes
360 – 380

#DieGROOTBrekfis Brian Emmenis - Elders Flight 2024

Die stem van lugskoue in SA, Brian Emmenis, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy loopbaan en ook oor die "Elders Flight 2024". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
27 Jun 2024 33 min

#DieGROOTbrekfis - Renier Bester

Jy ken al sy rasperstem en hy is terug met 'n splinternuwe enkelsnit! Renier Bester van Jacksonville kom kuier by Ruben en Charonike op #DieGROOTbrekfis om te gesels oor sy weergawe van "I prayed for you". #jougrootstefm #gaangroot
25 Jun 2024 30 min

#DieGROOTBrekfis Leandie du Randt- Gesels

Leandie du Rand het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor haar nuwe TV-Program "Gesels" wat op VIA uitsaai. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
24 Jun 2024 18 min

#DieGROOTBrekfis Franja du Plessis - Lisensie

Franja du Plessis het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "Lisensie" wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
20 Jun 2024 25 min

#DieGROOTBrekfis Lt. Col. Scott Logie - SAAF.

Lt. Coll. Scott "Prowler" Logie van die SA Lugmag het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Sonet kom inloer om te gesels oor die lewe van 'n vegvlieenier. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
18 Jun 2024 32 min
360 – 380