Multi Miljarder, Rob Hersov, het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer en gesels oor sy opinie oor die politiek en hoekom hy nog nie SA verruil het vir ander tuiste nie. Luister gerus weer hier.
Voormalige bedryfshoof van Eskom, Jan Oberholzer, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy tyd by Eskom, en ook paar moeilike vrae beantwoord. Het hy hoop vir Eskom en die land? Luister gerus weer hier.
Brent Lindeque van "Good things guy" het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels om te se hoekom hy SA weer en weer verkies. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
LS Hermanstad se twee deelnemers aan die Akademia Vasvrae gemis? Luister gerus weer hier.
10 May 2024
7 min
400 – 420
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.