Liesl Pretorius, Hoof van Regsake by Freedom of Religion South Africa (FOR SA), het met Ruben en Charonike gesels oor haatspraak – wat haatspraak is in terme van die Suid-Afrikaanse regstelsel, wat die status van haatspraakwette in Suid-Afrika is, wat mag ons sê en waarvoor moet ons versigtig wees, en…
Gert van der Westhuizen van Netwerk 24 het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor die nuwe kabinet. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Maryke en Nesta het dmv draf die beste vriende geword en het hulle storie op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom deel. Luister gerus weer hier.
Die stem van lugskoue in SA, Brian Emmenis, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy loopbaan en ook oor die "Elders Flight 2024". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
27 Jun 2024
33 min
420 – 440
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.