GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,681 Episodes
760 – 780

#DieGROOTBrekfis JNDR - By My

Joshua na die Reen het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "By My". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
14 Sep 2023 26 min

#DieGROOTBrekfis Minke Brits - Vellies

Minke Brits het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "Vellies". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
4 Sep 2023 23 min

#DieGROOTBrekfis - Spesialis-dermatoloog, Dr. Marianne Duvenage

1 September is nasionale velkankerbewusmakingsdag en die spesialis-dermatoloog, dr. Marianne Duvenage, kuier vanoggend op die geel bank om oor die Velkankervereniging van Suid-Afrika se inisiatief waar die publiek deelnemende dokters vir ‘n gratis velkankerskandering kan besoek, te gesels.
31 Aug 2023 9 min
760 – 780