#DieGROOTBrekfis - Spesialis-dermatoloog, Dr. Marianne Duvenage

Loading player...
1 September is nasionale velkankerbewusmakingsdag en die spesialis-dermatoloog, dr. Marianne Duvenage, kuier vanoggend op die geel bank om oor die Velkankervereniging van Suid-Afrika se inisiatief waar die publiek deelnemende dokters vir ‘n gratis velkankerskandering kan besoek, te gesels.
30 Aug 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes