HospiVision

The theme of HospiVision is touching lives and giving hope. It deals with spiritual, emotional and physical health issues. Ministering to those in extreme physical and emotional pain takes its toll on any person, but according to Dr Pieter, above all, it is “hope” that keeps them going.
Weekly English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
142 Episodes
1 – 20

Verpletter tot die dood en leef om te vertel

Barend Liebenberg gesels met Pieter Barnard oor sy ervaring. Hy was deur 'n 22-ton trok getrap en leef vandag om sy getuienis te deel van die wonderwerke wat plaasgevind het tydens daardie oomblikke.
1 Jun 16 min

Survivor of attempted abortion

Sharne Terblanche shares her testimony of surviving an attempted abortion and the miracles that followed thereafter. God had a plan for her future.
25 May 13 min

Forgiveness

Jean-Marie Brown shares with us her testimony of negative experiences in a short period of time that led her to a journey with Jesus who helped her through it.
11 May 15 min

Die lewe na Covid

Dr Stefan Schoeman en Pieter Barnard kyk terug na die pandemie en gesels oor die lewe na Covid.
4 May 15 min

From a mess to a masterpiece

Celeste Myburgh visits us again and discusses the struggles that lead to external and internal health issues.
27 Apr 19 min

Lesotho uitreik

Pieter Barnard vertel vir ons van sy onlangse uitreik na Lesotho toe.
13 Apr 14 min

Die Getuienis

Juanita en Peter Palmer gesels met Pieter oor hoe Die Getuienis groep ontstaan het. Mense reg oor die land deel hulle getuienisse op die Getuienis se Facebook en Youtube blad.
6 Apr 15 min

Ezra outreach project

Pearl Scheltema shares her testimony of how God provided, beyond expectation, for an outreach projects done by her company to the less fortunate.
30 Mar 15 min

EK het 40 dae gevas vir genesing

Heleen Blaauw deel met ons haar ervaring hoe haar toewyding aan God deur vas haar genees het van 'n ongeneesbare siekte.
23 Mar 17 min

Baksteen se Bekeringsgetuienis

Baksteen Coetzee deel sy bekeringsgetuienis met ons oor 'n lewe van drankverslawing en geweld na 'n nuwe kind van die Here.
12 Jan 18 min

Spiritual warfare

Riaan Swiegelaar and Pieter Barnard discuss spiritual warfare and why Christians should stay away from the occult.
5 Jan 18 min

Nuwe Jaarsprogram vir 2025

Ons gesels lekker saam met Pieter en Heleen Barnard oor ons primêre belange vir die jaar wat voorlê - Blydskap in Jesus.
29 Dec 2024 12 min
1 – 20