Na Waters Waar rus is

Die hoof doel van "na waters waar rus is", is om die luisteraars deur middel van die radio te bemoedig, besiel en te vertroos deur relevante boodskappies uit te saai van Maandag tot Donderdag om 11 tot 11:30.

Terwyl Vrydae se tydgleuf van 11 tot 11:30 gewy word aan getuienisse of onderhoude oor relevant alle daagliks gebeure.
Daily Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
435 Episodes
1 – 20

NA WATERS WAAR RUS IS

DS. TIAN DE BEER AS JY LANK GENOEG NA SONDE KYK IS JY NOU NOU IN DIE MOEILIKHEID GEN.4:: 7
24 Sep 5AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS. TIAN DE BEER GOD WIL ALTYD ONS BESTE HE WANNEER ONS HOM DIEN GEN.4:1-3
23 Sep 5AM 13 min
1 – 20