Na Waters Waar rus is

Die hoof doel van "na waters waar rus is", is om die luisteraars deur middel van die radio te bemoedig, besiel en te vertroos deur relevante boodskappies uit te saai van Maandag tot Donderdag om 11 tot 11:30.

Terwyl Vrydae se tydgleuf van 11 tot 11:30 gewy word aan getuienisse of onderhoude oor relevant alle daagliks gebeure.
Daily Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
402 Episodes
340 – 360

NA WATERS WAAR RUS IS

DS WILLIE OLWAGEN DEEL 1 'N HEILIGE LEWE EX.29 DS WILLIE BEHANDEL DIE HEILS-ORDE VANUIT DIE OU TESTAMENT, EN TOON AAN HOEDANIG DIT IS VIR VANDAG.DIE SOND-OFFER
22 Aug 2022 5AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 4 WAAOM VOLG JY JESUS? JOH.6 DS CHRIS SLUIT AF MET SY REEKS OOR HIERDIE ONDERWERP
18 Aug 2022 4AM 16 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER WAAROM VOLG JY JESUS? JOH.6 DEEL 3 JEHOVAH JIREH IS EEN VAN DIE MOOI NAME VAN DIE HERE...MAAR WAT BETEKEN DIT WERKLIK?
17 Aug 2022 5AM 17 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER WAAROM VOLG JY JESUS JOH.6 DEEL 2 IS DIE MOTIEF BELANGRIK WANNEER DIT KOM OM JESUS TE SOEK?
16 Aug 2022 5AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER WAAROM VOLG JY JESUS JOH.6 DEEL 1 SO BAIE MENSE VOLG JESUS; SO BAIE SOEK HOM; WAT SOU DIE REDE WEES? IS DIT VERKEERD OM JESUS TE SOEK OF SELFS OM TE VOLG? LUISTER 'N BIETJIE HIERNA.
15 Aug 2022 5AM 13 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 4 MY EENHEID IN CHRISTUS DS CHRIS SLUIT AF IN SY REEKS OOR DIE CHRISTEN SE EENHEID IN JESUS EN WAT DIE VOORDELE DAARVAN IS
11 Aug 2022 5AM 18 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 3 MY EENHEID IN CHRISTUS DS CHRIS GAAN VOORT IN SY REDE OOR DIE KIND VAN GOD SE EENHEID IN JESUS
10 Aug 2022 5AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 2 MY EENHEID IN CHRISTUS DS CHRIS GAAN VOORT MET HIERDIE REEKS
9 Aug 2022 5AM 17 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS.CHRIS MEYER DEEL 1 MY EENHEID IN CHRISTUS IN HIERDIE REEKS DEEL DS CHRIS MET ONS OOR DIE VOORREG WAT DIE KIND VAN GOD HET OM MET JESUS VERENIG TE WEES.
8 Aug 2022 5AM 18 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 1 MY EENHEID IN CHRISTUS DS CHRIS BEHANDEL DIE VOORREG WAT DIE KIND VAN DIE HERE HET MBT SY EENHEID IN CHRISTUS EN WAT DIT BETEKEN
8 Aug 2022 5AM 17 min

NA WATERS WAAR RUS IS.

Ds. Jannie van den Hooven Ex.20 Deel 4 Die Naam van die Here Ds Jannie sluit se reeks af oor die Naam van die Here.
4 Aug 2022 5AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds. Jannie van den Hooven Ex.20 Deel 3 Die Naam van die Here. Ds Jannie verduidelik wanneer die mens die Naam van die Here ydelik gebruik.
3 Aug 2022 5AM 13 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Jannie van den Hooven Ex.20 Die Naam van die Here Deel 2 Ds Jannie gaan voort in sy rede oor die gebruik van die Naam van die Here.
2 Aug 2022 5AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Jannie van den Hooven Ex.20 Die Naam van die Here: Deel 1 Wat si die Naam van die Here en hoe moet 'n mens dit verstaan wanneer dit kom by die "Naam van die Here" wanneer mense dit gebruik? Ds Jannie verduidelik
1 Aug 2022 5AM 13 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 4 Die Bybel As die Bybel waarlik die Woord van God is (en dit is wat ons glo), hoekom is die mens so ongehoorsaam in die uitvoering daarvan?
28 Jul 2022 5AM 12 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 3 Die Bybel Ds Willie verduidelik in hierdie reeks van hom oor wat die Karakter eienskappe van die Bybel is, en dit bring die mens voor 'n geweldige bewustheid oor wie die Outeur is van hierdie boek wat ons die Bybel noem.
27 Jul 2022 5AM 13 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 2 Die Bybel. Ds Willie gaan voort in sy reeks oor die Karakter eienskappe van die Bybel.
26 Jul 2022 5AM 11 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 1 Die Bybel. Hoe baie boodskappe en preke, en oordenkings word uit die Bybel geneem, en Ds Willie praat in hierdie reeks nie net uit die Bybel uit nie, maar inbesonder oor die Bybel self.
25 Jul 2022 5AM 13 min
340 – 360