Na Waters Waar rus is

Die hoof doel van "na waters waar rus is", is om die luisteraars deur middel van die radio te bemoedig, besiel en te vertroos deur relevante boodskappies uit te saai van Maandag tot Donderdag om 11 tot 11:30.

Terwyl Vrydae se tydgleuf van 11 tot 11:30 gewy word aan getuienisse of onderhoude oor relevant alle daagliks gebeure.
Daily Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
475 Episodes
420 – 440

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 2 MY EENHEID IN CHRISTUS DS CHRIS GAAN VOORT MET HIERDIE REEKS
9 Aug 2022 5AM 17 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS.CHRIS MEYER DEEL 1 MY EENHEID IN CHRISTUS IN HIERDIE REEKS DEEL DS CHRIS MET ONS OOR DIE VOORREG WAT DIE KIND VAN GOD HET OM MET JESUS VERENIG TE WEES.
8 Aug 2022 5AM 18 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 1 MY EENHEID IN CHRISTUS DS CHRIS BEHANDEL DIE VOORREG WAT DIE KIND VAN DIE HERE HET MBT SY EENHEID IN CHRISTUS EN WAT DIT BETEKEN
8 Aug 2022 5AM 17 min

NA WATERS WAAR RUS IS.

Ds. Jannie van den Hooven Ex.20 Deel 4 Die Naam van die Here Ds Jannie sluit se reeks af oor die Naam van die Here.
4 Aug 2022 5AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds. Jannie van den Hooven Ex.20 Deel 3 Die Naam van die Here. Ds Jannie verduidelik wanneer die mens die Naam van die Here ydelik gebruik.
3 Aug 2022 5AM 13 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Jannie van den Hooven Ex.20 Die Naam van die Here Deel 2 Ds Jannie gaan voort in sy rede oor die gebruik van die Naam van die Here.
2 Aug 2022 5AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Jannie van den Hooven Ex.20 Die Naam van die Here: Deel 1 Wat si die Naam van die Here en hoe moet 'n mens dit verstaan wanneer dit kom by die "Naam van die Here" wanneer mense dit gebruik? Ds Jannie verduidelik
1 Aug 2022 5AM 13 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 4 Die Bybel As die Bybel waarlik die Woord van God is (en dit is wat ons glo), hoekom is die mens so ongehoorsaam in die uitvoering daarvan?
28 Jul 2022 5AM 12 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 3 Die Bybel Ds Willie verduidelik in hierdie reeks van hom oor wat die Karakter eienskappe van die Bybel is, en dit bring die mens voor 'n geweldige bewustheid oor wie die Outeur is van hierdie boek wat ons die Bybel noem.
27 Jul 2022 5AM 13 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 2 Die Bybel. Ds Willie gaan voort in sy reeks oor die Karakter eienskappe van die Bybel.
26 Jul 2022 5AM 11 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 1 Die Bybel. Hoe baie boodskappe en preke, en oordenkings word uit die Bybel geneem, en Ds Willie praat in hierdie reeks nie net uit die Bybel uit nie, maar inbesonder oor die Bybel self.
25 Jul 2022 5AM 13 min

NA WATERS WAAR RUS IS

DS CHRIS MEYER DEEL 1 TIT.2:11 DIE GENADE VAN GOD. IN HIERDIE REEKS VERDUIDELIK DIE PREDIKER DIE VERSKIL TUSSEN GOD SE REDDENDE GENADE EN GOEDKOOP GENADE
18 Jul 2022 5AM 20 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds.Willie Olwagen Deel4 (Gen.6/7) Die Toe Deur In hierdie gedeelte vat Ds.Willie "Die besluit" en "Die Bestemming" saam en bring 'n uitdaging tot elkeen van sy luisteraars te weeg.
14 Jul 2022 5AM 12 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel 3 (Gen.6/7) Die Toe deur. Interesant hoe Ds.Willie die streep deur trek na ons dag toe mbt Gen.6:7-9 en die berou van God oor die verdorwenheid van die mens. Mense maak keuses, en baie daarvan is onherroeplik.
13 Jul 2022 5AM 11 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel2 (Gen.6/7) Die Toe Deur. Ds Willie beskrywe die verhaal van Noag, waar hy konsentreer op Noaf se tyd in vergelyking met vandag. Hy bespreek 4 eienskappe in ons dag soos in Noag se tyd. Die Boodskapper; Die hoorders; Die Besluit en die bestemming.
12 Jul 2022 5AM 12 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Willie Olwagen Deel1 Die toe deur.: (Gen.6) Het jy al voor 'n toe deur gestaan en geklop tot vervelens toe? Dalk toegesluit in 'n kamer en bevrees gewees dat dit dalk nie weer oopgemaak sal word nie?
11 Jul 2022 5AM 14 min

NA WATERS WAAR RUS IS

Ds Chris Meyer Deel 4 Kruisgesigte En toe was daar Simon van Serene, elkeen het sy verhaal vertel. Nou..is dit Jesus se beurt..wat deur die kruisiging kom vertel wat die implikasie gaan wees wanneer Hy gaan uitroep: "Dit is volbring."
7 Jul 2022 5AM 21 min
420 – 440