Namibia Future Media Draadloos Direk op NOVA 1035

Draadloos Direk op NOVA 1035

Draadloos is 'n 10 minuut-lange landbou program en potgooi aangebied deur PD Stoman. Hy kyk na aktuele landbou sake, asook die jonste nuus en ander sake van belang vir die landbou gemeenskap, en sluit in wenke en raad, weer sake asook vendusies wat voorle.

Draadloos is a 10-Minute Agri Show or Radio Magazine Programme and Podcast hosted by PD Stoman, in which he will be covering the latest news in agriculture topics, weather, general farming tips and upcoming auctions.
Weekly Afrikaans Namibia Business News · Daily News
135 Episodes
1 – 20

Agra Draadloos Ep 135

In die laaste episode vir 2024, kyk PD bietjie terug na die jaar se groot nuus. Paul Klein gesels ook met hom oor die laaste stukkie veilingsnuus vir die jaar.
3 Dec 2024 17 min

Agra Draadloos Ep 134

Hierdie week gesels PD met, onder andere, Christo Brisley, van Provision, oor wat hulle beplan vir vroeg 2025.
25 Nov 2024 12 min

Agra Draadloos Ep 133

Hierdie week gesels PD met Herman Lindvelt oor velingsnuus. Herman is in beheer van die sentrale streek by Agra.
19 Nov 2024 19 min

Agra Draadloos Ep 132

As jy al ooit gewonder het, hier is die twee gereeldste stemme agter Agra Draadloos; PD en Anne.
11 Nov 2024 16 min

Agra Draadloos Ep 131

In die nuutste Agra Draadloos episode, vertel Fanie Cronje ons bietjie meer oor wat die huidige situasie in die suide is, na die hartseer nuus oor die Hardap Dam.
4 Nov 2024 14 min

Agra Draadloos Ep 130

In die nuutse episode van Agra Draadloos gesels PD met Philip Maass oor AGRA se finansiele jaareinde.
30 Oct 2024 14 min

Agra Draadloos Ep 129

Hierdie week gesels PD met Trudy Howard oor die jongste Veilingsnuus. Hy deel ook die uitslae van Agra se jaarlikse speenkalf kompetisie en gala.
21 Oct 2024 13 min

Agra Draadloos Ep 128

PD gesels bietjie met Fanie Cronje om die nuutste veilingsnuus uit die Suide te kry, en hy gee ook meer informasie oor die Feedmaster kompetisie vir vroue in boerdery.
15 Oct 2024 14 min

Agra Draadloos Ep 127

Hierdie week gesels PD met Koos Bredenhan oor skaap boerdery. Hy kry ook die nuutste veilingsnuus by Fanie Cronje, vanuit die suide.
7 Oct 2024 13 min

Agra Draadloos Direk Ep 125

Hierdie week gesels PD met Schalk Pienaar oor Agra Dividende, so wel as met Fanie Cronje oor veilings om voor uit te kyk in die suide.
16 Sep 2024 14 min

Agra Draadloos Direk Ep 124

Hierdie week gesels PD met Beate, a Feedmaster konsultant oor die heidge 'Vroue in Hoender Boerdery' kompetisie. Hy deel ook meer inligting rondom die komende Edugate Veiling wat binnekort in Otjiwarongo plaasvind.
10 Sep 2024 16 min

Agra Draadloos Direk Ep 123

Feedmaster het op die oomblik n baie unieke kompetise aan die gang, een spesifiek toegewei aan vroue wat met hoenders boer - Pd vertel ons meer.
2 Sep 2024 17 min

Agra Draadloos Direk Ep 122

Hierdie week gesels PD met Mark Schumacher van Schumacher Brons Mara oor n veiling wat 7 September plaas vind. PD gesels ook met Paul Klein oor opkomende veilingsnuus, en vele meer.
27 Aug 2024 18 min

Agra Draadloos Ep 121

Hierdie week gesels PD met Herman Lintvelt oor nuwe, en verdere veilingsnuus. Hy gesels ook met Christo Brisley van Agra Provision oor landbou opleiding.
19 Aug 2024 15 min

Agra Draadloos Ep 120

Hierdie week gesels PD met Flip Du Plessis oor opkomende veilings in die noorde. PD vertel ons ook meer oor Agra Provision, en die Agra Agricultural Academy.
12 Aug 2024 12 min

Agra Draadloos Ep 118

Hierdie week gesels PD met Trudio Howard oor die Ara Speenkalf Kompetisie wat tans aan die gang is. Hy kyk ook na komende veilings in die noorder, saam met Flip Du Plessis.
22 Jul 2024 14 min

Agra Draadloos Ep 117

Hierdie week fokus PD op Feedmaster produkte spesifiek gemik op droogde toestande, en hoe jy dit kan aanwend.
15 Jul 2024 13 min

Agra Draadloos Ep 116

Knopvel siekte het onlangs sy kop begin uitsteek, so hierdie week gesels PD bietjie daaroor. Fanie Cronje en Flip Du Plessis gesels ook bietjie saam die week, en PD gee meer inligting rondom veilings in die noorde sowel as suide van ons land.
9 Jul 2024 14 min
1 – 20